Wednesday, October 15, 2008

Liefde het Vensters



~ Salvador Dali (1904 - 1989) ~




"Gelukkige liefde het vensters


waardeur jy uitkyk


na die wêreld


buite jou veilige hawe."




~~ Milanie Vosloo ~~

2 comments:

Sandra said...

Beatrix ek gaan julle blog as 'n link by die kindergroep opsit en ook aan die ouers stuur.

Dankie vir al die harde werk aan hierdie oulike blog.

Yannis & Zanke - Lotman Twins said...

Baie dankie Tannie Sandra. Ek waardeer dit opreg!

Ek is mal oor Tannie se blog! Dit is 'n groot inspirasie vir my.