Sunday, October 5, 2008

Ware Liefde


"Jesus het nie net liefde kom verduidelik nie, Hy het dit kom demonstreer. Hy het God se ewigdurende liefdesjaar kom inlui by Kopbeenplek en die leë graf sodat ons sy liefde sigbaar moet gaan maak in 'n deurmekaar wêreld. Jesus vra nie van ons die onmoontlike nie, maar net dit wat Hy moontlik gemaak het: om waarlik lief te hê!"

~~ Jan du Rand ~~

No comments: