Sunday, November 2, 2008

1 Korintiërs 13:1



"Nou wys ek julle
wat nog die allerbeste is:
Al praat ek die tale van mense
en engele,
maar ek het geen liefde nie,
het ek 'n stuk klinkende metaal
'n galmende simbaal geword."

1 comment:

Sandra said...

Een van my gunsteling versies!